Subscribe to our Newsletter

Kennisgewing van Algemene Jaarvergadering

Die Voortrekker Road Corridor Improvement District NPC (VRCID) hou ‘n Algemene Jaarvergadering (AJV) en alle belanghebbende persone word genooi na ‘n oorsig van die jaar se bedrywighede, goedkeuring van die termyn verlening en  beplanning vir 2017/18.

Datum:          29 November 2016

Tyd:                18:00

Plek:               C.R. Louw Raadsaal

                        Sanlam Hoofkantoor

                        Voortrekkerweg

                        Bellville

Slegs bona fide-lede van die VRCID kan stem by die AJV.  Alle eienaars van nie-residensiele eiendomme wat binne die VRCID gebied val, kan lede word sonder enige koste daaraan verbonde, maar moet voor 15 November 2016 registreer.

Vir verdere inligting oor die AJV asook hoe om te registreer, kontak vir Leonie van der Merwe by Leonie.vanderMerwe@vrcid.co.za of telefonies by 021 8236713 of sien www.vrcid.co.za

Get Updates And Stay Connected - Subscribe To Our Newsletter