In Safe Space, kry jy ‘n matras en twee komberse. Mans en vroue slaap in aparte sale, met ‘n deur wat snags gesluit word. Daar is storte en badkamers.