Subscribe to our Newsletter

VRCID vul vullissakke met rommel

Drie ton rommel is onlangs deur lede van die Voortrekkerweg-stadsverbeteringsdistrik (VRCID) in ‘n enkele dag in Bellville en Parow versamel.

Die project vorm deel van ‘n bewusmakingsveldtog deur die VRCID en is aangepak in samewerking met die Stad Kaapstad, wat die rommel agterna na ‘n stortingsterrein in Vissershok langs die N7 vervoer het.

Volg die skakel na die volledige artikel deur Richard Roberts.

Get Updates And Stay Connected - Subscribe To Our Newsletter