Subscribe to our Newsletter

Diewe speel-speel slimmer met wapens!

Die Voortrekkerwegkorridorverbeteringsdistrik (VRCID) is ‘n nie-winsgewende organisasie wat ten doel het om die veiligheid, voorkoms en gemeenskapsidentiteit van beide Bellville en Parow in die Wes-Kaap te verbeter. Derek Bock, bedryfhoof van VRCID, sê hulle het seders Januarie vanjaar meer as 100 speelgoedwapens uit die hande van vermeende misdadigers verwyder. 

Lees die volle artikel hier

Artikel is gepubliseer op 10 Desember 2023 op Maroela Media se webtuiste.

Get Updates And Stay Connected - Subscribe To Our Newsletter