SKUILING WAAR HOOP WEER DEEL VAN DIE LEWE WORD

In die Wes-Kaap is dié winter die natste in byna 60 jaar. Met 160 van die bykans 6000 hawelose mense wat die afgelope maand uit die stadskom verwyder is, het Stefani Terblanche gaan uitvind hoe haweloses dié winter in skuilings ervaar het. 

Klik hier om die volledige artikel te lees wat op Netwerk24 gepubliseer is.

Get Updates And Stay Connected - Subscribe To Our Newsletter