HAWELOSES WYS HUL TALENT!

Haweloses wys hul talent

HAWELOSES WYS HUL TALENT!

Vir talle haweloses en dwelmverslaafdes is die daaglike lewe ‘n opdraande stryd. Tog is daar verlede week, op 9 Oktober by die Parow-burgersentrum aan van hulle die geleentheid gegun om van die dag se uitdagings te vergeet — al was dit van korte duur — toe ‘n talentskou vir hulle aangebied is.

Die talentskou, wat deur die Voortrekkerweg korridorverbeteringsdistrik (VRCID) aangebied is, is deur sowat 100 mense bygewoon. Die skou het ‘n modeskou, sang en dans ingesluit en is in die Parow-stadsaal gehou.

Vir die volledige artikel volg die skakel.

Get Updates And Stay Connected - Subscribe To Our Newsletter