HAWELOSES WYS HUL TALENT

HAWELOSES WYS HUL TALENT

Vir talle haweloses en dwelmverslaafdes is die daaglike lewe ‘n opdraande stryd. Tog is daar verlede week, op 9 Oktober by die Parow-burgersentrum aan van hulle die geleentheid gegun om van die dag se uitdagings te vergeet — al was dit van korte duur — toe ‘n talentskou vir hulle aangebied is.

Die talentskou, wat deur die Voortrekkerweg-korridorverbeteringsdistrik (VRCID) aangebied is, is deur sowat 100 mense bygewoon. Die skou het ‘n modeskou, sang en dans ingesluit en is in die Parow-stadsaal gehou.

Volg die skakel om die volle artikel te lees.

Get Updates And Stay Connected - Subscribe To Our Newsletter