STEP UP TRAP STEL AF OOR GEBRUIKTE NAALDE WAT IN BELLVILLE-BUURT SE STRATE GEVIND WORD

Kookpunt word bereik ten spyte van Step Up se eerbare doel en talle vennootskappe om plaaslike dwelmverslaafdes teen oordragbare siektes soos tuberkulose (TB) en die menslike immuniteitsgebrekvirus (MIV) te beskerm.

Die groot vraag bly:  “Wie beskerm die skoolkinders, kerke en wetsgehoorsame inwoners teen openlike dwelmgebruik met vuil pienk naalde wat in die strate rondlê?”

Klik hier om die volledige artikel te lees wat op Netwerk24 gepubliseer is.

Get Updates And Stay Connected - Subscribe To Our Newsletter