Subscribe to our Newsletter

Voorloper vir Voortrekkerweg gesels

Derek Bock is die bedryfshoof van die Voortrekkerweg Stadsverbeteringsdistrik (VRCID) in die noordelikse voorstede van Kaapstad. Die VRCID is in 2012 gestig en het groei en positiewe verandering in die Voortrekkerweg-gebied in Parow en Bellville meegebring. Bock is uitgevra oor hul reis tot dusver en die visie vir die toekoms. Wat is die VRCID?  Ons is […]

Get Updates And Stay Connected - Subscribe To Our Newsletter