Subscribe to our Newsletter

VRCID Wêreldopruimdag

In antwoord op Geordin Hill-Lewis, burgemeester van Kaapstad, se uitdaging om mense bewus te maak van die belangrikheid van ‘n skoon omgewing, het die Voortrekkerweg-stadsverbeteringsdistrik (VRCID) ’n bewusmakingsveldtog in die Bellville- en Parow-gebiede van ons gemeenskap van stapel gestuur. Hierdie veldtog was ’n poging om die aandag van ons gemeenskap te vestig op die hoeveelheid […]

Get Updates And Stay Connected - Subscribe To Our Newsletter